‘n Bietjie inligting

Ek is maar net ‘n gewone mens. En ek hou van gedigte skryf. Ek het onderwys studeer en bly in die Pretoriase Moot – waar ek grootgeword het.